logo-boddls-marketing-cc-

Sosiale Media Marketing

Sosiale Media Marketing (SMM) is die strategiese en operasionele of aktiewe en passiewe gebruik van sosiale media vir bemarkings doeleindes. Facebook, Google en Twitter om maar net n paar te noem, het al hoe meer belangrik begin word, soos wat die spesifieke middel van bemarking  ontwikkel op vandag se intelligente selfone.

Ons doelwit is om op n besigheids georiŽnteerde kliŽnte groep fokus te plaas en 'n mengsel van vermaak, nuus en interessante produk inligting word gereeld gepubliseer. (
flight videos )
Die doel hiervan is om hierdie webwerfte en die inligting van sosiale netwerk webwerwe te kombineer om die permanente uitruil van inligting te laat geskied en sodoende nuwe kliŽnte te lok. (Example
Webcam)
Met moderne bemarking analise vermoŽns van vandag wat help om spesifieke kliŽnte belangstels aan te spreek, kan ons nou spesifieke produk lyne aanspreek. Ons kan sodoende die klassieke verstrooiing van duur reklame kostes verminder en reklame begrotings kan vir ander doeleindes gebruik word.
Pricesheet

Konsultering & Administrasie

Voordat jy ons kliŽnt word, sal ons jou omvattende advies gee oor die komplekse opsies beskikbaar en 'n raamwerk optrek vir aksie, binne die bedrag van die begroting vir bemarking .
Die administrasie van die web toerusting , die bestuur en werwing van sosiale media portale en permanente monitering en instandhouding van hierdie stelsels word deur ons hanteer . Ons skep die geleentheid om aktief betrokke te raak met jou en jou bemarkings afdeling gedurende die publikasie prosesse .

Ons doen data argievering vir al ons kliŽnte en hou dit gereed vir jou op n baie vinnige en koste efeiktiewe manier .

Opleiding en Onderwys

Om dit self te doen, is die sleutel as jy die tyd of personeel beskikbaar het daarvoor. Ons bied moderne web-wÍreld onderrig en opleiding aan vanaf die gemak van jou huis tot en met jy jou eie Facebook teenwoordigheid , beeld verwerking en video redigering bemeester het . Ons help om moderne CMS stelsels te vestig .

Internasionale Bemarking

Ons ken die Europese markte , verstaan die Suid-Afrikaanse kliŽnte en kan dus gepaste bemarking metodes en middele toepas . Ons span bestaan uit Suid-Afrikaanse , Franse en Duitse werknemers..

Unbenannt-1

Google Adwords vir produk advertensies / soekenjin optimalisering

facebook

Facebook fokus en ontleding

twitter

Twitter vir produk nuus en die teiken groep

[Start Page] [Webcam] [Pricesheet] [Contact] [Facebook Seminar] [Aerial Footage] [Facebook News]

              BODDLS marketing CC - 6571 Knysna - Western Cape, South Africa
Fax SA 0027 - 86 616 82 03
webmaster@boddls.co.za